Suid-Afrika
Waar die leeue Suidafrikaans praat!!

TAFELBERG/KAAPSTAD

Ek gaan op die bladsy van my hier en in my gasteboek, Suid-Afrikaans praat as jy nie omgee nie. Hierbo sien jy n foto van TAFELBERG, n magiese plek vir my en n berg wat vir my as simbool staan van my verlede in Suid-Afrika. Ek het tot my 28 ste jaar daar gewoon en opgeroei! Van die begin van 1982 af, woon ek in Nederland en is hier n "beeldend kunstenaar".
Ek wil hier op die bladsy, aktuele resepte doen wat ek direk uit Suid-Afrika van vriende en websites kry. Ja, Suid-Afrika is nog springlewendig in my gedagtes, al woon ek al 23 jaar in Nederland!!! Ook sal ek met regelmaat, interessante aktuele sake in die gebeure van Suid-Afrika se ontwikkeling in ;n artikel doen.
Die Suid-Afrikaanse kombuis is veral interessant omdat blanke Suid-Afrika al die jare afgesonder was van die res van die wereld. En daardeur het hulle minder onder die invloed gestaan van die res van die wereld se kookkuns. Natuurlik is dit wel so dat met die kommunikasie van vandag.... die Suid-Afrikaanse SMULLERS alles gebruik wat hulle dink dat bruikbaar is en stop dit sommer in die pot om te sien hoe dit by die res van hulle kossies gaan werk. Al kom dit uit europa of waar dan ook, as dit n goeie idee is, word dit gebruik. n Mens ervaar mos die dinge eers in jou kop en dan kan jy die ding kook!
My ander homepages op smulweb is:
deonart
wegrestaurant
Ook wel lekker om te lees is my artikel:
Mijn Gedichten
Banket, Ingrediënten: 2 koppies meel 1 t bakpoeier ½ t sout knippie rooipeper (cayennepeper) 2 koppies gerasperde cheddarkaas 1 ¼ koppie margarien (280g) 1 ½ koppie melk 2 eiers 2 t marmite
Lunch/Brunch, Ingrediënten: 1 kop beesmaalvleis bietjie neutmuskaat, bietjie kerrie, bietjie paprikapoeier, sout en peper 2 kop melk 1+1/2 kop broodkrummels 4 eiers geklits 1 tamatie, gerasper 1/2 kop Cheddarkaas, gerasper
Salades, Ingrediënten: 1 pak noedels 1 soetrissie "green pepper" (groene paprika) 2 uie 125 ml olie 125 ml asyn 200 ml suiker 250 ml tamatiesous (tomatenketchup) 25 ml kerriepoeier (matig) Swart peper en sout na smaak
Lunch/Brunch, Ingrediënten: 1pakkie spek 4 eiers 1 groot blik bully bief 1 groot blik Ideal Melk (eventueel room)
Hoi Deon. Bedankt voor het meenemen van dit recept !En je me dat even liet weten ! Groetjes Willeke … Lees verder »
Het is weer een hele leuke artikel geworden en daarvoor onze dank aan alle kookclub leden die deze … Lees verder »
Stuur jou rijst recepten op naar Deon: g.karsten@chello.nl en/of Petra penrwiggers@online.d… Lees verder »
"MET RIJST DE WERELD ROND" Rijst is een graansoort die rijk is aan gezonde … Lees verder »
10-05-2009 | `n Suid-Afrikaanse BBQ
21-05-2006 | N Paar wyshede oor die allerdagse lewe in Suid-Afrika
15-05-2005 | Poeding resepte van: Maxie Mouton
31-08-2004 | Nog meer afrikaanse gedigte en wyshede:
24-02-2004 | Met geheime resep!
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |